Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ?
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #32992] Di, 01 Augustus 2000 00:00
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die walk & talk is wetting ja, ek het dit op die nuus gehoor. Dit sal darem
belaglik wees om dit onwettig te laat verklaar dink jy nie so nie?

Elaine

Voyager skryf in boodskap news:3986deb2$0$776@proctor...
> Is jy seker , want ek praat dat die biesies bewe.......
>
> Francois
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> Voyager wrote in message ...
>>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>> gebruik ?
>>>
>>> Francois
>>>
>>
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #32993 is 'n antwoord op boodskap #32992] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar

Krokkie

Voyager wrote in message ...
> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
> gebruik ?
>
> Francois
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #32994 is 'n antwoord op boodskap #32992] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Voyager wrote:

> Is jy seker
>
> Krokkie wrote in message ..
>> Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>
>> Voyager wrote in message
>>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>> gebruik ?
>

Dis nou onwettig in verskeie Amerikaansestate. Ek hoop dit word gou hier in
Kanada
onwettig verklaar. Die New England Journal
of Medicine het verlede week verklaar dat
op die selfoon-in-karre-praat net soveel
ongelukke veroorsaak as "drunk driving."

Gloudina
Vorige onderwerp: Opvolg op Windows 2000
Volgende onderwerp: Gemiddelde Salaris vir IT in NEDERLAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:26:45 MGT 2024